NEWS | Latest news articles


/common/data/nasieingesprek/images/2016/press_Release/05/NIG_Suksesstories.JPG

Nasie in Gesprek – Suksesstories

  • 18 May 2016
  •  Nasie in Gesprek
  •  1780

Dag een van Nasie in Gesprek het vandag op ʼn suksesvolle noot by Nampo Oesdag afgeskop met anker Theo Vorster, Uitvoerende Hoof van Galileo Capital, wat oor suksesstories met Phillip Retief, Hoof Uitvoerende Beampte van Van Loveren Wingerde; Solomon Masango, Graan SA 2015 Nuwe Era kommersiële Boer van die Jaar; en Lennox Plaatjies, Bedryfshoof Witzenberg PALS, gesels het.

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2016/press_Release/05/nationapp.jpg

Nasie in Gesprek is hier! Spog met splinternuwe toepassing

  • 12 May 2016
  •  Nation in Conversation
  •  1766

Die tyd vir Nasie in Gesprek het uiteindelik aangebreek en vanjaar spog dié platform met ʼn kraaknuwe toepassing.

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2016/press_Release/05/francois.jpg

Sluit aan by die gesprek - sluit aan by Nasie in Gesprek

  • 12 May 2016
  •  Nation in Conversation
  •  1668

Dit is die boodskap van Senwes Groep Uitvoerende Hoof, Francois Strydom, oor vanjaar se Nasie in Gesprek wat vanaf 17 tot 20 Mei by die NAMPO Oesdag plaasvind. Strydom het insae verskaf oor sy sieninge rakende hierdie vinnig groeiende platvorm.

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2016/press_Release/05/onderwerpe.jpg

Onderwerpe te kies en te keur by Nasie in Gesprek

  • 12 May 2016
  •  Nation in Conversation
  •  1833

Vanjaar bars Nasie in Gesprek letterlik uit sy nate met tien uiters interessante en relevante onderwerpe wat in diepte hanteer sal word deur verskeie bekwame ankers wat hierdie onderwerpe oor die vier dae by NAMPO Oesdag vanaf 17 tot 20 Mei 2016 sal lei.

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2016/press_Release/05/Senwes.jpg

Senwes celebrates 50 years at Nampo and 4 years in Nation in Conversation

  • 12 May 2016
  •  Senwes
  •  1572

Senwes, the 107 years old company and one of the largest Agri-businesses in South Africa celebrates with Nampo Harvest Day its 50th anniversary. Senwes, as its tagline reads “breaking new ground” has been involved in Nampo Harvest Day since its inception in 1967 to break new ground in the biggest Agricultural exhibition in Africa.

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2016/press_Release/05/theo.jpg

Nasie in Gesprek – jou gespreksgenoot in Landbou

  • 12 May 2016
  •  Nation in Conversation
  •  1479

Nasie in Gesprek is weer dié jaar by NAMPO Oesdag om aktuele kwessies in die landbousektor te bespreek. Suid-Afrika se top denkleiers trek saam om ‘n stem vir die produsent en sy sleutelvennote te gee, asook gesprekke met Suid-Afrikaanse verbruikers aan te moedig en te stimuleer.

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2016/press_Release/05/AFGRI.jpg

AFGRI attends NAMPO to showcase active involvement in the agricultural sector. Find us in the NAMPO Hall, stand number 119 and 120!

  • 04 May 2016
  •  AFGRI
  •  1467

AFGRI, the agricultural services and foods’ company, is proud to be once again be supporting NAMPO. This is our seventh consecutive year at NAMPO, which is by far the preeminent agricultural trade show on the continent.

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2016/press_release/04/nampo.jpg

NAMPO staan na vyf dekades steeds sterk

  • 28 April 2016
  •  Grain SA
  •  1790

Graan SA se NAMPO Oesdag het oor die afgelope halfeeu gegroei van 'n klein begin in 1967 tot die gediversifiseerde landbouhandelstentoonstelling van wêreldformaat wat dit vandag is. Dit word van 17 tot 20 Mei vir die 50ste keer aangebied op NAMPO Park

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2015/press_releases/12/21/Photo_Dawie_Roodt-Ferdi_Meyer-en-Theo_Vorster.JPG

Die verhouding tussen produsente en kleinhandelaars

  • 21 December 2015
  •  Nasie in Gesprek
  •  2563

Die wêreld beleef ‘n tweede nywerheidsrevolusie, maar hierdie keer ‘n tegnologiese nywerheidsrevolusie. Jy gaan slim yskaste kry wat self melk bestel as dit begin min raak en dit word by jou voordeur afgelewer...

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2015/press_Releases/12/11/Photo_Theo_Vorster_Francois_Strydom_Philip_Theunissen.JPG

Veranderinge in Primêre Produksie

  • 11 December 2015
  •  Nasie in Gesprek
  •  1879

Die Suid-Afrikaanse primêre produksie-eenheid se grootste uitdaging lê opgesluit in arbeid en arbeidsverwante aspekte. Gemiddelde arbeidergetalle op plase is besig om te daal, en plaaswerkers sal meer kundig en gespesialiseerd wees en beter besoldig word.

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2015/press_releases/12/04/2.jpg

As die reën wegbly, staar Suid-Afrika en sy verbruikers ernstige probleme in die gesig

  • 04 December 2015
  •  Nasie in Gesprek
  •  2136

‘n Spesiale droogterampfonds is op die been gebring om boere en hulle werkers by te staan en die landbousektor te ondersteun om voedselsekerheid te handhaaf

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2015/press_releases/12/04/1.jpg

If the rains do not come soon, South Africa and its consumers will face serious difficulties

  • 04 December 2015
  •  Nation in Conversation
  •  2032

Special drought aid fund established to help alleviate the plight of farmers and support the agricultural sector to maintain food security

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2015/press_releases/11/23/1.jpg

Beskerming van Plaaslik Vervaardigde Produkte

  • 23 November 2015
  •  Nasie in Gesprek
  •  2054

Rooibos, Karoo-lam en Heuningbos is unieke, beskermde Suid-Afrikaanse produkte van oorsprong wat kwaliteit verteenwoordig en wat afgelei kan word van die gebied waaruit dit kom.

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2015/press_releases/11/16/2.jpg

Nedbank goes green to boost renewable energy

  • 17 November 2015
  •  Nation in Conversation
  •  2104

Recognised as one of the first green, carbon-neutral banks, Nedbank is passing its sustainability philosophy on to its clients

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2015/press_releases/11/16/1.jpg

Die voedselwaardeketting is kompleks en vol risiko’s, maar dit plaas kos op die tafel

  • 17 November 2015
  •  Nasie in Gesprek
  •  2096

“Oom Fanie in die bakkery het altyd gesê ‘n ketting werk net as jy hom trek. As jy hom stoot, gee dit net ‘n gemors af.”

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2016/press_Release/05/NationLogo.jpg

The relationship between retail chains, the consumer, the food value chain and producers

  • 06 November 2015
  •  Nation in Conversation
  •  1839

The consumer will determine the way forward: ““I want that specific farm’s beef or lamb or apricots, because I’ve eaten those apricots before and I know they are the best.”

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2015/press_releases/11/06/1.jpg

Primary food production and its challenges – what does the future hold?

  • 06 November 2015
  •  Nation in Conversation
  •  2136

There is a lot of room for innovative entrepreneurs who are in it for the long term and ready to compete globally to start creating a home for themselves

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2016/press_Release/05/NationLogo.jpg

Bestuur van menslike hulpbronne en die ontwikkeling van nuwe produsente

  • 06 November 2015
  •  Nasie in Gesprek
  •  2230

Landbou moet as ‘n loopbaan vir die opkomende produsente bemark word. Sonder landbou kan ons nie eet nie. As almal hande vat en saamwerk, lê ‘n blink toekoms voor.

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2015/Press_releases/10/27/1.jpg

Aanpasbaarheid verseker die toekoms van landboumaatskappye

  • 27 October 2015
  •  Nasie in Gesprek
  •  1984

Landboumaatskappye moet nie bloot op verandering reageer nie, maar inderdaad verandering inisieer

Read More


/common/data/Nasieingesprek/images/2015/press_releases/10/23/1.jpg

Locally produced products – can Rooibos, Karoo Lamb and Honeybush be protected?

  • 23 October 2015
  •  Nation in Conversation
  •  2112

“Nowhere else in the world but South Africa would you find a five-star hotel with mieliepap on its restaurant menu”, says Theo Vorster, CEO of Galileo Capital.

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2016/press_Release/05/NationLogo.jpg

Challenges and Opportunities in the Food Value Chain

  • 20 October 2015
  •  Nation in Conversation
  •  2449

The food value chain is complex – nobody wants a whole cow on the table

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2015/press_releases/10/20/1.jpg

Wildboerdery as bedryfsvertakking in boerdery

  • 20 October 2015
  •  Nasie in Gesprek
  •  2321

Die politieke ontleder en rubriekskrywer, Piet Croucamp, sê alle betrokkenes in die wildboerderybedryf sal konsensus oor regulering van die bedryf moet bereik om oorregulering van buite te voorkom.

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2016/press_Release/05/NationLogo.jpg

Grondeienaarskap – beduidende veranderings in die Suid-Afrikaanse boerderylandskap in die vooruitsig

  • 13 October 2015
  •  Nasie in Gesprek
  •  2233

“Twintig persent van Suid-Afrika se boere is verantwoordelik vir 80 persent van die land se voedselproduksie. "

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2015/press_releases/10/08/1.jpg

Labour Relations and Human Resources Development in the Emerging Farmer Sector

  • 08 October 2015
  •  Nation in Conversation
  •  2064

Abundant opportunities in agriculture for young people

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2016/press_Release/05/NationLogo.jpg

Geen plek vir heethoofde in gronddebat

  • 05 October 2015
  •  Nasie in Gesprek
  •  1659

Die landbousektor is dit eens – grondhervorming is onvermydelik en noodsaaklik om die stabiliteit en welvaart van Suid-Afrika en sy mense te verseker.

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2016/press_Release/05/NationLogo.jpg

Agriculture is a national asset which should not be subjected to the erosion of political and economic uncertainty

  • 30 September 2015
  •  Nation in Conversation
  •  1732

“The single biggest challenge in agriculture in South Africa today is political uncertainty,” says Dawie Roodt, Chief Economist of the Efficient Group. “

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2016/press_Release/05/NationLogo.jpg

South Africa’s agricultural heritage is shifting – but it’s not all doom and gloom

  • 28 September 2015
  •  Nasie in Gesprek
  •  1888

Farming in South Africa is undergoing fast-paced industrialisation.

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2016/press_Release/05/NationLogo.jpg

History of Land Reform and Current Models on the Table

  • 21 September 2015
  •  Nasie in Gesprek
  •  1993

Stop haggling around land reform and get the job done

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2016/press_Release/05/NationLogo.jpg

Nation in Conversation aims to bring different views in the agricultural industry closer to consensus

  • 11 September 2015
  •  Nasie in Gesprek
  •  7953

Thirteen part dialogue series which will be broadcast on Kyknet, Business Day Television and Soweto TV.

Read More