NEWS | Latest news articles


//media.senwes.co.za/Global/images/NasieInGesprek/News/nasie_press_ep_3_VRUGTE.jpg

Nasie in Gesprek besoek Ceres om die kollig op die Vrugtebedryf te plaas

  • 06 February 2017
  •  Nasie in Gesprek
  •  1846

Die vrugtebedryf het ʼn massiewe impak op die ekonomie en die welstand van gemeenskappe waarbinne hulle handel dryf en dit het ook ʼn groot impak op die nasionale ekonomie.

Read More


//media.senwes.co.za/Global/images/NasieInGesprek/News/Theo-paneel.png

Nasie in Gesprek kyk na die Suid-Afrikaanse Wynbedryf

  • 06 February 2017
  •  Nasie in Gesprek
  •  1909

Episode twee van Nasie in Gesprek se nuwe TV-reeks draai die kollig na die Suid-Afrikaanse wynbedryf, wanneer die baanbreker landbougespreksprogram die hartjie van die wynroete – Wellington - besoek. In lyn met die nuwe gevoel van die program, fokus die kameras op die asemrowende uitsig van die Kaapse Wynland. Die program stop vir ʼn wyle by die James Sedgwick Distilleerdery, wat verantwoordelik is vir Suid-Afrika se voorkeur whiskey handelsmerke, sowel as by Bosman Familie Wynlandgoed en Diemersfontein.

Read More


http://www.nationinconversation.co.za/media/global/images/nasieingesprek/images/2018/episodes/1/nasiepressep1.jpg

Nasie in Gesprek kyk na familiebesighede

  • 13 January 2017
  •  Nasie in Gesprek
  •  2485

Die kamera fokus op die mooi landskappe van Parys en Robertson terwyl die impak van twee familieboerderye in daardie areas van naderby bekyk word.

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2016/press_Release/05/nationapp.jpg

Nasie in Gesprek is hier! Spog met splinternuwe toepassing

  • 12 May 2016
  •  Nation in Conversation
  •  1773

Die tyd vir Nasie in Gesprek het uiteindelik aangebreek en vanjaar spog dié platform met ʼn kraaknuwe toepassing.

Read More