NEWS | Latest news articles


http://www.nationinconversation.co.za/media/global/images/nasieingesprek/nampo/2018/day1/Day1Session2.jpg

Heated Conversation at 2nd session of Nation in Conversation

  • 15 May 2018
  •  Nation in Conversation
  •  1577

Nation in Conversation asked the question: “How can threats to food security be overcome to ensure a prosperous future and healthy agricultural sector?”

Read More


http://www.nationinconversation.co.za/media/global/images/nasieingesprek/nampo/2018/nedbank_1.jpg

Nedbank agri-specialists committed to using their ‘financial expertise to do good’

  • 11 May 2018
  •  
  •  1655

Nedbank’s relationship with the agricultural sector has evolved beyond just offering finance and now entails the provision of holistic solutions for everyday, seasonal and future growth requirements. These holistic solutions cater for the whole agricultural value chain, ranging from primary producers to listed agribusinesses.

Read More


http://www.nationinconversation.co.za/media/global/images/nasieingesprek/nampo/2018/afgri_1.jpg

AFGRI - Your agricultural partner for generations

  • 11 May 2018
  •  
  •  1659

AFGRI is a leading agricultural services company with core competencies to enhance, support and guide the growth of agricultural enterprises. With a core focus on grain commodities and a vision of driving food security across Africa, AFGRI provides services across the entire grain production and storage cycle, offering financial support and solutions as well as inputs and hi-tech equipment through the John Deere brand supported by a large retail footprint.

Read More


//media.senwes.co.za/Global/images/NasieinGesprek/News/2017/[03]/nasie_press_suiker_3.jpg

Nasie in Gesprek reis deur suikerrietplantasies

  • 13 March 2017
  •  Nasie in Gesprek
  •  2402

In hierdie episode van Nasie in Gesprek raak dinge ʼn bietjie soet soos ons na die Suid-Afrikaanse Suikerbedryf kyk. Die kamera kyk uit oor die uitgestrekte en mooi landskappe van die Mkuze area in KwaZulu-Natal wat bekend is vir die suikerrietplantasies en sy pragtige wildlewe.

Read More


http://media.senwes.co.za/Global/images/NasieInGesprek/events/2017/wild/wildbedryf.jpg

Nasie in Gesprek bespreek die Wildbedryf

  • 10 March 2017
  •  Nasie in Gesprek
  •  1933

Episode 9 van Nasie in Gesprek kyk na die Wildbedryf wat nogal redelik vinnig groei, natuurlik tesame met die inherente toerisme-aantreklikheid van die bedryf.

Read More


http://media.senwes.co.za/Global/images/NasieInGesprek/events/2017/groente/Hartbeespoort.jpg

Leer meer oor groente as net Jan en die boontjierank met Nasie in Gesprek

  • 02 March 2017
  •  Nasie in Gesprek
  •  1754

Die agtste episode van die nuwe seisoen van Nasie in Gesprek, die landbougespreksprogram wat die nasie aan die praat het, kyk na die groentebedryf wat konstant aan die verander is waar jy vandag groenteprodukte by legio supermarkte kan aankoop. Maar wie van ons koop nog regtig groente by die varsproduktemark of by die informele verkopers langs die pad?

Read More


//media.senwes.co.za/Global/images/NasieInGesprek/News/nasie_press_kyknet_ep_7_3_Hoender.jpg

Jy kan jou Hoenders tel met Nasie in Gesprek

  • 17 February 2017
  •  Nasie in Gesprek
  •  2067

Die sewende episode van die nuwe seisoen van Nasie in Gesprek, die landbougespreksprogram wat die nasie aan die praat het, kyk na die pluimveebedryf wat onder toenemende druk is as gevolg van die praktyk dat internasionale pluimveeprodukte hier in die Suid-Afrikaanse mark gestort word wat ons plaaslike hoenderprodusente affekteer.

Read More


//media.senwes.co.za/Global/images/NasieInGesprek/News/nasie_press_kyknet_ep6_VOLSTRUIS.jpg

Nasie in Gesprek kyk na die Volstruisbedryf

  • 13 February 2017
  •  Nasie in Gesprek
  •  1801

In hierdie week se episode van Nasie in Gesprek word die gesig van die volstruisbedryf onthul. Ons besoek Oudtshoorn, die Volstruishoofstad van nie net Suid-Afrika nie, maar ook die Wêreld!

Read More


//media.senwes.co.za/Global/images/NasieInGesprek/News/nasie_press_kyknet_ep_5_MELK.jpg

Nasie in Gesprek kyk na die Suiwelbedryf

  • 07 February 2017
  •  Nasie in Gesprek
  •  1741

Nasie in Gesprek het besoek aan die Oos-Kaap afgelê wat die mees gekonsentreerde Suiwelproduserende gebied in die land is.

Read More


//media.senwes.co.za/Global/images/NasieInGesprek/News/nasie_press_ep_4_SKAAP.jpg

Nasie in Gesprek besoek die Karoo en Port Elizabeth vir ʼn kykie na die skaap- en wolbedrywe

  • 07 February 2017
  •  Nasie in Gesprek
  •  3306

Die toneel word geskets wanneer die Vise-Burgemeester van Beaufort Wes, Daleen Slabbert ons meer vertel wat Beaufort Wes so uniek maak. Dan sluit ons aan by Johnny Theunissen, eienaar van die Scheurfontein plaas wat ons vertel waarom Karoolam die beste is. En as jy dit nie geweet het nie, Karoolam is nou ʼn erkende internasionale handelsmerk.

Read More


//media.senwes.co.za/Global/images/NasieInGesprek/News/nasie_press_ep_3_VRUGTE.jpg

Nasie in Gesprek besoek Ceres om die kollig op die Vrugtebedryf te plaas

  • 06 February 2017
  •  Nasie in Gesprek
  •  1834

Die vrugtebedryf het ʼn massiewe impak op die ekonomie en die welstand van gemeenskappe waarbinne hulle handel dryf en dit het ook ʼn groot impak op die nasionale ekonomie.

Read More


//media.senwes.co.za/Global/images/NasieInGesprek/News/Theo-paneel.png

Nasie in Gesprek kyk na die Suid-Afrikaanse Wynbedryf

  • 06 February 2017
  •  Nasie in Gesprek
  •  1902

Episode twee van Nasie in Gesprek se nuwe TV-reeks draai die kollig na die Suid-Afrikaanse wynbedryf, wanneer die baanbreker landbougespreksprogram die hartjie van die wynroete – Wellington - besoek. In lyn met die nuwe gevoel van die program, fokus die kameras op die asemrowende uitsig van die Kaapse Wynland. Die program stop vir ʼn wyle by die James Sedgwick Distilleerdery, wat verantwoordelik is vir Suid-Afrika se voorkeur whiskey handelsmerke, sowel as by Bosman Familie Wynlandgoed en Diemersfontein.

Read More


http://www.nationinconversation.co.za/media/global/images/nasieingesprek/images/2018/episodes/1/nasiepressep1.jpg

Nasie in Gesprek kyk na familiebesighede

  • 13 January 2017
  •  Nasie in Gesprek
  •  2477

Die kamera fokus op die mooi landskappe van Parys en Robertson terwyl die impak van twee familieboerderye in daardie areas van naderby bekyk word.

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2016/press_Release/05/nationapp.jpg

Nasie in Gesprek is hier! Spog met splinternuwe toepassing

  • 12 May 2016
  •  Nation in Conversation
  •  1766

Die tyd vir Nasie in Gesprek het uiteindelik aangebreek en vanjaar spog dié platform met ʼn kraaknuwe toepassing.

Read More